Cor Nortje death: Cor Nortje se afsterwe – obituary, cause of death

Cor Nortje se afsterwe: Cor Nortje death, obituary Hartseer nuus vanmiddag ontvang: Cor Nortje (81) is vandag oorlede. Cor was een van DIE groot name in die uitsaaiwêreld, beide as radioman en toe ook ‘n baanbreker in die nuwe glanswêreld van televisie in die 1970’s. Cor was ook skrywer, akteur, skaakkenner, en nog soveel meer. … Read more

error: Content is protected !!