Cor Nortje death: Cor Nortje se afsterwe – obituary, cause of death

Cor Nortje se afsterwe: Cor Nortje death, obituary

Cor Nortje se afsterwe: Cor Nortje death, obituary

Hartseer nuus vanmiddag ontvang: Cor Nortje (81) is vandag oorlede. Cor was een van DIE groot name in die uitsaaiwêreld, beide as radioman en toe ook ‘n baanbreker in die nuwe glanswêreld van televisie in die 1970’s. Cor was ook skrywer, akteur, skaakkenner, en nog soveel meer.

Maar op sy oudag was Cor veral geliefd as ‘n Facebook-fenomeen, ‘n ware raconteur. Dit was altyd ‘n vreugde om sy kleurryke, gevatte en kundige plasings te lees.

Op 15 Januarie vanjaar plaas Cor die volgende stukkie:

“As jy oud en der dagen sat is, leer jy aanvaar dat jy in ‘n tou staan om die enigste sekerheid in die lewe tegemoet te gaan. Agter jou maal ‘n menigte rond en een-een sluit hulle aan by die tou. Party druk voor jou in, maar jy weet jou beurt is naby, jy kan die voorpunt al sien.

Een van die vele mentors in my lewe, wyle Pieter du Bruyn, het my vertel as sy Pa uit die Bybel lees “Ik ben maar een schrede van de dood,” het hy altyd gedink ‘n mens gee so ‘n skreeutjie en dan is jy dood. Gister, na vyf dae van uitmergelende pyn en die gevoel van vergiftig wees deur pille, het ek regtig gevoel ek is gereed vir my skreeutjie.

Vanoggend voor dagbreek sing die Engelse tiptol reg by my venster sodat ek elke woord duidelik kan hoor: “Yes, sirree, yes sirree, a quick fix is a quickie in a teepee.” Dit wat ‘n klein voëltjie soos ‘n tiptol ‘n quickie noem, moet so naby aan niks wees as wat jy kan kom.

Toe dink ek: as hy so vrolik kan sing oor so min, dan moet ek seker weer dink. ‘n Ou oom van wie ek baie gehou het, se laaste woorde, na langdurige siekte, aan sy vrou, nou ook al heen, was: “Ek dink ek sal nou maar gaan.”

Ek maak die venster oop en skree vir die tiptol: “It is all in the mind.” En hy antwoord: “I agree, I agree.”
Ek dink ek sal nou maar nog ‘n bietjie vasbyt.😄

En toe, op 27 Januarie 2020 hierdie boodskap:

“Liewe Facebook-vriend.
Die laaste episode van my sensitiewe/spastiese kolon het toe nooit opgeklaar nie. Ek word môre vir ‘n obstruksie van my dunderm geopereer.

Ek het nie verwag dit sou op ‘n operasie uitloop nie en wou jou eers agterna daaroor inlig. Maar dit lyk my beter om jou nou daarvan te sê sodat jy kan weet hoekom jy die afgelope week niks van my gehoor het nie en waarskynlik nog ‘n week of wat nie van my sal hoor nie.
Beste groete.”

Ons groet jou, Cor Nortje. Dit was ‘n voorreg om jou lewenslus, humor en kreatiwiteit op soveel vlakke te kon ervaar en geniet.”

Cor Nortje death: Cor Nortje se afsterwe – obituary, cause of death

Received sad news this afternoon: Cor Nortje (81) passed away today. Cor was one of the big names in the broadcasting world, both as radioman and then also a trailblazer in the new glamorous world of television in the 1970 s. Cor was also writer, actor, chess kenner, and so much more.

But in his old age, Cor was especially loved as a Facebook phenomenon, a real raconteur. It was always a joy to read his colorful, gevatte and knowledgeable posts.

On 15 January this year, Cor puts the following piece:

” When you are old and der dagen tired, you learn to accept that you are standing in a rope to meet the only certainty in life. Behind your grinding a multitude and one-one they join the rope. Some pushes in front of you, but you know your turn is near, you can see the cutting edge already.

One of the many mentors in my life, late Pieter du Bruyn, told me when his father reads from the Bible ” Ik Ben but one schrede death,” he always thought a person gives such a hilarious and then Are you dead.

Yesterday, after five days of uitmergelende pain and the feeling of being poisoned by pills, I really felt I was ready for my hilarious.

This morning before dawn the English tiptol sings right at my window so I can hear every word clearly: ” Yes, sirree, yes sirree, a quick fix is a quick in a teepee.” This what a small bird like a tiptol ‘

A quickie mention, must be as close to nothing as you can come. Then I thought, if he can sing so cheerfully about so little, I must probably think again. An old uncle of whom I liked very much,’s last words, after prolonged illness, to his wife, now, was: ” I think I will go now.”
I open the window and shout at the tiptol, ” It’s all in the mind.” And he answered, ” I agree, I agree.”
I think I’ll hang out a bit now. ” ”

And then, on January 27, 2020 this message:

” Dear Facebook friend.
The last episode of my sensitive / spastic colon never faded. I’m being rushed for an obstruction of my small intestine tomorrow.

I didn’t expect it would run out on a surgery and wanted to inform you about it afterwards. But it looks better to tell you about it now so you can know why you haven’t heard anything from me this past week and probably another week or what won’t hear from me.
Best regards.”

We greet you, Cor Nortje. It was a privilege to be able to experience and enjoy your lewenslus, humor and creativity on so many levels.”

Follow us on Facebook – @LovedOnesAlert and Twitter – @LovedOnesAlert for updates

Leave a Comment

error: Content is protected !!